<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<tempo>113</tempo>
<presentation>E F</presentation>
<time_sig>6/8 S 140</time_sig>
<lyrics>[P1]
.   E Esus4 E
   Intro____ x2

[V1]
.    E   Esus4 E    E Esus4 E
 Ek sien 'n    nuwe he-mel kom,
.   F#m    F#    B B7
 'n aarde nuut en vry.
.    E      B      F#m       C#m
 Die see en al wat skei, verdwyn.
.    F#m      Bsus4 B   E  Esus4 E E Esus4 E
 God self kom by    ons bly

[V2]
.     E Esus4 E        E Esus4 E
 Die nu-we    stad, Je-ru-sal__em,
.     F#m     F#    B B7
 daal uit die hemel neer;
.      E        B       F#m     C#m
 skoon soos 'n bruid in heerlikheid -
.   F#m   Bsus4 B    E   Esus4 E E Esus4 E
 geliefde van   die Heer.

[V3]
.    E    Esus4 E      E  Esus4  E
 Die Heer droog al die tra-ne a__f
.   F#m    F#       B   B7
 Verby is droefheid, dood.
.    E       B        F#m     C#m
 Ja, pyn en smart wyk uit die hart'
.    F#m    Bsus4 B   E  Esus4 E E Esus4 (F)
 Ons moeite angs  en nood

[V4]
.      F  Fsus4 F       F  Fsus4 F
 &quot;Kyk, Ek maak  alles nuut&quot;, sê God
.      Gm       G        C
 &quot;Laat hom wat dors het, kom.
.   F       C      Gm      Dm
 En hy sal vind hy is my kind;
. Gm Csus4 C F  Fsus4 F  F Fsus4 F Fsus4 F
 Ek is 'n God vir hom!&quot;__

[V5]
.    F   Fsus4 F       F Fsus4 F
 Oor-win-naars sal ons al-les erf
.   Gm         G      C
 En drink uit die fontein
.    F       C     Gm       Dm
 Van lewens-water, heerlik, rein.
.   Gm      Csus4 C    F   Fsus4 F F Fsus4 F Fsus4 F
 En God sal oor   ons skyn.</lyrics>
<title>Ek sien 'n nuwe hemel kom</title>
</song>